|
|
lize vr (2009-11-03)
Hierdie cd is uitstekend!! Heinz op sy beste!! Sy stem is ongelooflik goed op die album, en elke liedjie op die album is so goed, jy skip nie 'n song nie! Dis beslis die moeite werd om te koop! Gunsteling liedjies op die album is: Track 1, 2, 4, 6, 8, 9, 10, 12 en 13! 'n MOET hê album!
|