| Movie: | 10 |
| Overall DVD: | 6 |
| Video: | 10 |
| Sound: | 9 |
| Extras: | 5 |
|
Wikus J Jv (2009-05-05)
Het nie die dvd gesien nie, maar dit was regtig pret om willie esterhuizen, my held in films, weer te sien speel waarmee hy so goed is. Sy films het regtig soul, en ek luv dit. LEon se films is seker okay, maar ek gaan kyk dit nie want hy gee nie 'n hell om oor afrikaans nie. Dit is goed dat daar nog blue- collar seks komedies is en nie net die arthouse stront wat almal nog altyd probeer het nie.
JA daar is wit, bruin en swart mense in suid-afrika, EMBRACE dit, poepgrappe maak die lewe lighartig, arthouse dryf ons na drank en depressie, en om als met 'n knippie sout te neem en die snaakse deel van die lewe te sien is lekker.
Kyk Vaatjie, hell, koop twee dvd's want as meeste van julle idiote wat so kla dat ons nie goeie flieks in SA maak nie, net 'n mark begin ondersteun sal daar seker ook aksie flieks die lig sien.
|